Category
Image
Sound
Games
Applications
Type
Format
Titel
Description
Afrikaanstalig met ingebakken Engelse ondertiteling. Geen Nederlandse ondertiteling beschikbaar. Unitas o/21 rugbyheld, Wimpie Koekemoer, word 'n kontrak aangebied om in Engeland te gaan rugby speel. Katrien oefen vir 'n toneelstuk met outistiese kinders, terwyl sy alles in haar vermoë doen om Wimpie in die land te hou. Fanie sukkel om gewoond te raak aan Christie se plomp post-hoërskool-lyfie en Japie kan nie gemeenskap met Liezl hê nie, omdat hy nie groot genoeg is waar dit "regtig" saak maak nie. Spiertier, Werner "Killer"Botha, sluit by Unitas se eerste span aan en bedreig Wimpie se plek in die o/21 rugbyspan. Werner het intussen sy crush op Hermanus verruil vir 'n obsessie met Katrien en volg haaroral waar sy gaan. Bakgat! 2 is 'n pot vol pret met 'n positiewe Suid-Afrikaanse tema en 'n hele paar verrassings!
Tag
Website
Source
Language
Genre
Note:
The edited spot will not be posted to usenet. The changes will only be visible for users of this Spotweb site.
Deleting a spot will remove the spot from this Spotweb site only. It will not be removed from other websites and/or other Spotnet clients.