Category
Image
Sound
Games
Applications
Type
Format
Titel
Description
Let op: Afrikaanstalig ZONDER ondertiteling (en ook niet beschikbaar helaas). Wel te volgen voor Nederlandstaligen, maar soms gaat het wat snel :). Platteland is 'n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Eietydse musiektreffers is in die storielyn ingeweef, insluitende: Melanie (Jay), Tyd om te Trek (Bok van Blerk), Vergeet My Nie (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld). Riana van Niekerk doen alles in haar vermoë om hulle familieplaas te behou nadat haar ouers wreed vermoor is. Mike Ferreira besit die dorp en sal enige iets denkbaar doen om die grond in die hande te kry. Dirk Pretorius, 'n swerwer met sy eie geheime, kom tot hulle redding.
Tag
Website
Source
Language
Genre
Note:
The edited spot will not be posted to usenet. The changes will only be visible for users of this Spotweb site.
Deleting a spot will remove the spot from this Spotweb site only. It will not be removed from other websites and/or other Spotnet clients.