Category
Image
Sound
Games
Applications
Type
Format
Titel
Description
Zuid - Afrikaanse film. Afrikaans met Engelstalige (ingebakken) ondertiteling. Geen NL ondertiteling beschikbaar. Selferkende werkholis, Jaci van Jaarsveld, sal alles in haar vermoë doen om te keer dat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk oorgeneem word deur ‘n genadelose sakeman bekend as ‘The Jackal’. Haar enigste hoop is om ‘n groot kontrak los te slaan vir ‘n wynlandgoed wat hul wyne internasionaal wil bemark. Makliker gesê as gedaan, veral as die wynboer vereis dat die persoon wat sy wyn gaan bemark in ‘n gevestigde liefdesverhouding moet wees. Uit desperaatheid besluit Jaci om ‘n model te huur om hom voor te doen as haar verloofde. Gevolglik neem sy aan dat die eerste aantreklike man wat by hulle kantore instap deur die modelagentskap gestuur is. Als blyk seepglad te verloop met die ontmoeting met die wynboer, totdat hy vir Jaci en haar ‘verloofde’ wynplaas toe nooi vir ‘n naweek waartydens sy teen die opposisie sal moet meeding vir die kontrak. En wie is die opposisie? Jaci se eks-verloofde, Markus Rossouw. Net wanneer Jaci dink dat sy in volle beheer is besef sy dat haar kamstige verloofde, JP, die einste ‘Jackal’ is wat haar maatskappy probeer sink. - See more at: http://www.indigenousfilm.co.za/movie-archive/semi-soet-movie/#sthash.6Mk0i1a4.dpuf
Tag
Website
Source
Language
Genre
Note:
The edited spot will not be posted to usenet. The changes will only be visible for users of this Spotweb site.
Deleting a spot will remove the spot from this Spotweb site only. It will not be removed from other websites and/or other Spotnet clients.