Category
Image
Sound
Games
Applications
Type
Format
Titel
Description
Mijn eerste post ooit. Een Zuid-Afrikaanse film die ik ooit eens gedownload heb. De film is in het Afrikaans met ingebakken Engelse ondertiteling. Graag wil ik weten of ik de film goed verpakt en gepost hebt.... en veel kijkplezier :). ’n Jong onderwyseres van Oudtshoorn, Cybil Ferreira, sal enigiets in haar vermoë doen om te verseker dat haar projek by die plaasskooltjie, Kalfieskraal voortgaan. Die grond waarop Kalfieskraal gebou is, is te koop en die potensiële kopers stel nie in die projek belang nie. So kom Frans Coetzee in die prentjie. Frans is ’n rolprentmaker met ’n gebreekte hart, wat in die Klein Karoo is om saam met sy span ’n dokumentêr oor opheffingswerk in die omgewing te maak - en hopelik indie proses te vergeet van liefde, vrouens, en al die moeilikheid wat daarmee gepaartgaan. Cybil en Frans se paadjies kruis en beide se wêrelde word totaal omver gegooi.
Tag
Website
Source
Language
Genre
Note:
The edited spot will not be posted to usenet. The changes will only be visible for users of this Spotweb site.
Deleting a spot will remove the spot from this Spotweb site only. It will not be removed from other websites and/or other Spotnet clients.